Graad 10 Besigheidstudies 3 in 1 KABV

R159.00

Product Description

Alex Pinnock

ISBN: 978-1-920297-97-8

Hierdie gewilde boek dek die KABV-kurrikulum en bied die volgende:

•  Omvattende Notas per Kwartaal
•  Vrae per Kwartaal
•  Volledige Antwoorde
plus
’n Eksamenvraestel & -memo

Hierdie studiegids stel Besigheidstudies bekend as ’n relevante vak en bied duidelike, leersame verduidelikings wat vir leerders van alle vermoëns toeganklik is. Die eenvoudige, maar omvattende onderrigstyl motiveer hulle om teen hul eie pas te werk en in die vak uit te blink.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Besigheidstudies 3 in 1 KABV”