Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3 in 1 KABV

R159.00

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Product Description

Retha Louw & Debbie Watson

ISBN: 978-1-920297-84-8

Hierdie studiegids verskaf ’n stewige basis vir Graad 11 en 12 Fisiese Wetenskappe.

Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:

  • Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde
  • Oefeninge & Eksamenvrae
  • Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke

Die leerder word stap vir stap deur die teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak geneem.

Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna met selfvertroue aangepak kan word.

Die duidelike kernnotas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.

1 review for Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3 in 1 KABV

  1. Rated 4 out of 5

    chante Arnold

    Science!!!!!

Add a review