Graad 10 Lewenswetenskappe 3 in 1 IEB

R159.00

Product Description

Liesle Sterrenberg & Helena Fouché

ISBN: 978-1-920558-12-3

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe IEB studiegids voldoen aan die IEB SAGS-dokument en dek al die afdelings van die IEB-kurrikulum.

Dit bevat:

  • Breedvoerige NOTAS per module
  • Vrae en ‘Snelvure’ per module
  • Gedetailleerde memo’s

Hierdie gids is ‘n noodsaaklike inleiding tot verskeie onderwerpe wat in Graad 11 en 12 verder behandel word.

Die vakmateriaal is in logiese afdelings wat ‘n duidelike oorsig tesame met uitgebreide detail verskaf ten einde die Graad 10-kurrikulum te bemeester.

Die illustrasies en die reeks vrae en antwoorde gee aan die leerder ‘n voorsprong en verseker dat begrip teen elkeen se individuele pas kan plaasvind. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.

Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Lewenswetenskappe 3 in 1 IEB”