Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 KABV

R159.00

Product Description

S. Nicol & L. van Rensburg

ISBN: 978-1-920297-82-4

Hierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid.

Dit bevat:

  • Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke

Hierdie boek bied ’n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die kurrikulum van toepassing is.

Die stimulerende maklik-om-te-volg teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgelê en geassesseer.

’n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige Geletterdheid.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 KABV”