Graad 11 Besigheidstudies 3in1 KABV

R179.00

Product Description

Alex Pinnock

ISBN: 978-1-920558-38-3

Hierdie 3 in 1 studiegids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum en sluit die volgende in:

  • Omvattende Notas per Kwartaal
  • Vrae per Kwartaal
  • Volledige Antwoorde

plus 2 Eksamenvraestelle & Memo’s

Besigheidstudies vereis beide kennis en probleemoplossing:

  • Die verduidelikings en illustrasies in hierdie boek vereenvoudig konsepte en help met begrip.
  • Gevallestudies wys leerders hoe om probleemoplossingstegnieke te implementeer.

Die boek bied uitstekende ondersteuning vir alle leerders, ongeag hul vermoë, en die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die inhoud meer toeganklik.

Dit sal aan leerders alles bied wat hulle nodig het om in hierdie toenemend relevante en interessante vak, hul beste te bereik.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Besigheidstudies 3in1 KABV”