Graad 11 Lewenswetenskappe 3 in 1 KABV

R179.00

Product Description

Liesl Sterrenberg & Helena Fouché

ISBN:978-1-920558-26-0

Hierdie gids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum soos in 2013 geïmplementeer.

Dit bevat:

  • Breedvoerige NOTAS per module
  • Vrae, ‘Snelvure’ per module
  • Gedetailleerde memo’s

Die notas, vrae en antwoorde in hierdie studiegids omskep die uitgebreide Graad 11-kurrikulum in hanteerbare en toeganklike studiemateriaal.

Die verduidelikings is maklik om te verstaan. Leerders verkry insig in hoe alle interaksies van lewende wesens met mekaar verband hou.

Kolpuntlys-opsommings en duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe.

Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.

Uitgebreide vrae verbeter leerders se eksamenvaardighede sowel as hul waarnemings van die biologiese wêreld.

Hierdie studiegids stel leerders met uiteenlopende prestasievermoëns in staat om hul beste te lewer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Lewenswetenskappe 3 in 1 KABV”