Graad 11 Rekeningkunde 3 in 1 KABV

R179.00

Product Description

Ann Botha

ISBN: 978-1-920558-34-5

Alles wat jy nodig het vir Graad 11 Rekeningkunde met Notas, Vrae, Antwoorde en Volledige Eksamens wat die hele kurrikulum dek.

Hierdie studiegids bied alles wat enige leerder nodig het om hul volle potensiaal in Graad 11 te bereik.

Daar is drie komponente in hierdie gids wat aan die KABV-vereistes voldoen:

  • Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp
  • Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp
  • Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke

Die kombinasie van gedetailleerde notas, uitgewerkte voorbeelde, duidelike oplossings, wenke en spesifieke raad lei daartoe dat hierdie studiegids ’n wenresep aan leerders wat oefening en konsolidasie nodig het, bied. Dit stel die leerder in staat om die studiemateriaal as geheel te verstaan.

Die wye verskeidenheid oefeninge berei die leerder volgens die vereistes van die KABV-kurrikulum voor.

Hierdie studiegids bied ’n onbetwiste raamwerk vir leerders sodat hulle die nodige vaardighede kan ontwikkel om hul in staat te stel om so goed as moontlik in Graad 11 sowel as Graad 12 Rekeningkunde te kan presteer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Rekeningkunde 3 in 1 KABV”