Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3in1

R179.00

Product Description

Ilze Zietsman

ISBN: 978-1-920568-94-8

Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die kurrikulum soos in die KABV vervat en die nuutste Eksamenriglyne opgestel. Dit dek die volgende 4 vaardighede:

  • Luister en Praat
  • Lees en Kyk
  • Skryf en Aanbied
  • Taalstrukture en -konvensies

Dit bied die volgende:

  • Breedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede
  • Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede
  • 5 Eksamenvraestelle en –memo’s (Taal

Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Die Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis), sowel as die 5 Eksamenvraestelle en –memo’s, bied ’n gestruktureerde oorsig en vaslegging vir doeltreffende eksamenvoorbereiding.

Hierdie studiegids sal leerders in staat stel om Afrikaans EAT met selfvertroue te bemeester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3in1”