Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2 in 1 KABV

R179.00

Product Description

Retha Louw, et al.

ISBN: 978-1-920568-73-3

Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat:

  • Vrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik
  • 10 Eksamenvraestelle & Memo’s, almal met verduidelikings & handige wenke

Die eerste afdeling van die studiegids fokus op ’n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer.

Dit verseker dat die leerder ’n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel.

Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle – KABV of KABV-aangepas – om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei.

Hierdie studiegids is ’n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2 in 1 KABV”