Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3 in 1 KABV

R179.00

Product Description

Retha Louw

ISBN: 978-1-920568-75-7

Hierdie 3 in 1 studiegids, wat aan die vereistes van die KABV-kurrikulum voldoen, is ‘n topverkoper, volgepakte uitgawe wat al die oplossings wat jy nodig het om hierdie uitdagende vak te bemeester, bied.

Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:

  • Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde
  • Oefeninge & Eksamenvrae
  • Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke

Hierdie studiegids dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge wat op ‘n maklik verstaanbare manier verduidelik word en stel leerders in staat om onafhanklik en teen hulle tempo te vorder.

Leerders kan hul wetenskaplike vaardighede ontwikkel en hul begrip van die vak verbeter deur sistematies deur elke onderwerp met gepaardgaande vrae te werk. Die duidelik-uiteengesette antwoorde bied omvattende ondersteuning regdeur die leerproses.

Alhoewel Fisiese Wetenskappe ‘n uitdagende vak is, kan topresultate in beide die KABV- en IEB finale eksamens, met die hulp van hierdie studiegids behaal word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3 in 1 KABV”