Graad 12 Rekeningkunde 3 in 1 KABV

R179.00

Product Description

Ann Botha

ISBN: 978-1-920568-77-1

Hierdie studiegids bied die sleutel tot uitmuntende resultate vir hierdie vak.

Die gids is volgens die KABV-kurrikulum saamgestel en bevat die volgende:

  • Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp
  • Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp
  • Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke

Die spesifiek gekose vrae is gegradeer ten einde die studiemateriaal as geheel te verstaan en selfvertroue aangaande vakkennis by die leerder te kweek.

Die omvattende notas, die addisionele verduidelikings en die gedetailleerde oplossings span saam om die teorie te verduidelik en dit motiveer die leerder om meer uitdagende vrae aan te pak en die konsepte te bemeester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Rekeningkunde 3 in 1 KABV”