Graad 12 Verbruikerstudies 3 in 1 KABV

R179.00

Product Description

Maralyn Burger, Elmarie Augustyn & Anneke Kotzenberg

ISBN: 978-1-920568-79-5

Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek  alle aspekte van die KABV-kurrikulum.

Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP:

•  Omvattende Notas
•  Vrae
•  Antwoorde
plus ’n model-eksamenvraestel en -memo

Hierdie boek is ’n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as ’n eksamenvraestel en memorandum, bied ’n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding.

Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat ’n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Verbruikerstudies 3 in 1 KABV”