Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 KABV

R179.00

Product Description

S. Nicol, et al.

ISBN: 978-1-920568-71-9

 

Hierdie 3 in 1 studiegids is met uiterste noukeurigheid ontwikkel vir die groot aantal leerders wat vir hierdie gewilde vak inskryf.

Dit bevat:

  • Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke

Dit bied bondige, toeganklike notas, duidelik uitgewerkte voorbeelde en vaslegging van konsepte deur gegradeerde oefeninge en toetse.

Hierdie boek word ten sterkste aanbeveel en waarborg sukses, maak voorsiening vir ‘n wye verskeidenheid leerders deur die kurrikuluminhoud op ‘n interessante en genotvolle manier aan te bied.

Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die eindeksamen in Wiskundige Geletterdheid voor te berei.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 KABV”