Graad 9 Wiskunde 2 in 1 KABV

R139.00

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Product Description

Anne Eadie en Gretel Lampe

ISBN: 978-1-920568-97-9

Hierdie Graad 9-publikasie bied uiters deeglike en omvattende oefeninge om noodsaaklike tegnieke en konsepte soos wat deur die Graad 9 KABV-kurrikulum vereis word, te bemeester. Dit bevat ook nuttige opsommings van feite en formules.

Hierdie 2 in 1 publikasie bevat:

  • Onderwerpgebaseerde Vrae en Antwoorde – om begrip van teorie, tegnieke en konsepte te bemeester
  • Eksamenvraestelle en Memo’s wat leerders leer om teorie toe te pas

Die eerste afdeling bied vrae per onderwerp. Die vrae is gegradeer sodat die konsepte stap vir stap kan ontwikkel. Op hierdie manier word die begrip, kennis en selfvertroue van die leerder opgebou.

Die tweede afdeling bestaan uit eksamenvraestelle wat die standaard en gewigte per onderwerp soos deur KABV vereis, weerspieël. Gedetailleerde oplossings met aanvullende verduidelikings, notas en wenke ontwikkel die leerder se eksamenvaardighede.

Hierdie uiters volledige studiegids sal vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.

1 review for Graad 9 Wiskunde 2 in 1 KABV

  1. Rated 4 out of 5

    willem beyers

    4

Add a review